Erica Leerhsen

Erica Leerhsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Erica Lei Leerhsen
Geboorte 14 Februarie 1976 (1976-02-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Erica Leerhsen (gebore 14 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Book of Shadows: Blair Witch 2 (2000), The Texas Chainsaw Massacre (2003), Haunted Traxxs (2009), en Magic in the Moonlight (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search